Krause, George Frederick
(2009-08-25)
OPSOMMING
Heteroseksuele interaksie word deur adverteerders in televisieadvertensies aangewend en die doel van die studie was om te bepaal hoe kykers dit ervaar. Data is ingesamel deur `n aantal advertensies aan skoolkinders ...