Diederiks, Amanda Magrietha
(2000-01)
In die studie word die ontwikkelingspad van 'n Newtoniaanse benadering na 'n ekosistemiese benadering in die denke van die navorser en lewering van pleegsorgdienste deur die maatskaplike werker/navorser, beskryf. In die ...