Zaayman, Tertia
(1980-12)
Hierdie verhandeling handel oor die radiodramas van N.P. van Wyk Louw se afhanklikheid van die gesproke woord en die gebruik van ouditiewe middele ter ondersteuning daarvan.
In radiodramas soos Dias, Kruger breek die pad ...